Tydens die SA Pad, TT en Para-fietsry Kampioenskappe het die volgende JF –leerders baie goed presteer:

V.l.n.r:  Charise Bezuidenhout (D o/16 tydtoets 8ste ; padwedren 6de)  ;  Simoné Faber (D o/14 tydtoets  2de ;  padwedren 1ste) ; Ben Britz (S o/16 tydtoets 8ste ;  padwedren 4de) en Melandri Meyer (D o/16 tydtoets 6de  ;  padwedren 4de)