Marise Barnard (links) en Lidia Liebenberg (regs), albei graad 12-leerders van JF, het tydens die afgelope Bloemskou 2017 eerste plekke ontvang vir hulle kunswerke.