Ben Britz van JF het onlangs die o/16 – Nasionale Padfietswedren titel verower oor ‘n afstand van 85km in ‘n tyd van 02:28:06.