Ettiene Beckmann  (foto bo) van Hoërskool Jim Fouché is ingesluit in die S o/19 Vrystaat Biathlespan wat in Junie op Bela-Bela aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem.