Die eerste 2016/2017-krieketspan van JF het onlangs hul 15de wedstryd gespeel en was 11 keer onoorwonne. Dit is ‘n wenpersentasie van 73%.  Hulle wen die Sentraal T20-toernooi en reken af met Sentraal, Fichardtpark en Diamantveld.  In die liga wen hulle die eerste keer in 13 jaar vir Grey Kollege 2. Hulle verloor net een van hul ligawedstryde.

Voor v.l.n.r:  Jaco van den Heever ;  Jeandré Strauss ; Delano Williams ; Dawid Redelinghuys ;   Vano Edem ; Hanro Taylor.

Agter v.l.n.r:  Jason Forshaw ; Franco Pretorius ; AD Pretorius ; Kyle van Aswegen ; Hendri Truter.