Drie van Primêre Skool Jim Fouché se JF Drummies leerlinge, het deelgeneem aan die Protea Trials en is gekies vir die Junior Protea Trompoppie Span!  Hulle het op op 19 September 2016 vertrek vir deelname aan die MWF-II Majorette-Sport World Championships in Porec, Kroasië, wat plaasgevind het van 22 to 25 September 2016. Die drie leerlinge wat gaan deelgeneem het,  is Neline Bakkes, Jean-Marie Theron en Demi Nel.  JF is baie trots op hierdie puik prestasie!!