Jessica Nel, `n leerder aan die Hoërskool Witteberg het aan die o/16 Winter Games in Durban deelgeneem gedurende die vakansie. Sy was aangewys as die onderkaptein van die span. Die o/016 span eindig  derde op die toernooi. Jessica was ingesluit in die TOP 35 SA span en daarna gekies vir die O/16A Protea span.