In die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se nasionale POORT-skryfkompetisie 2015 word  Jemima Meyer van JF  aangewys as een van die Toppresteerders in poёsie nasionaal. Jemima behaal ook die eerste en tweede prys in die ope afdeling vir poёsie in die Bloemfontein-skrywersvereniging se jaarlikse landwye wedstryd.