STELLENBOSCH WOW-SPELKOMPETISIE:    Jeanine Louw (Gr.8) van JF wen die provinsiale rondte en dring deur na die nasionale rondte wat later vanjaar in Stellenbosch weer gehou word.