FOTO BO:  Mev. Marchien Otto (Wiskunde onderwyseres) en JC Cordier.

JC Cordier ‘n leerder van Rooiskool (AHS Kroonstad) is een van slegs 100 senior leerlinge in die land wat gekwalifiseer het om aan die 3de rondte van hierdie olimpiade te kan deelneem.

Tinkie

Foto geneem deur: Tinkie Hattingh