Baie geluk aan Jaun- Marie Vermeulen van Hoërskool Sentraal wat die vakansie aan die Vroue 0/21 SA Snooker Kampioenskappe deelgeneem het waar sy ‘n silwer medalje gewen het, asook aan die vroue 0/19 SA 9 Ball Kampioenskappe waar sy ‘n bronsmedalje gewen het.