Jan Schoonraad ontvang die skool se gesogte Hoeseemedalje vir:

Jukskei: Hy ontvang volle Proteakleure en is opgeneem in die SA 0/19 Seuns Jukskeispan wat in Namibië deelgeneem het.

Sportman van die Jaar:

AHS-Wisseltrofee vir die beste sportman of sportvrou vir ‘n sportsoort binne skoolverband met minder deelnemers op provinsiale vlak