Die volgende swemmers het by die Vrystaat Kampioenskappe tot 6de plek behaal:

Voor:  Danique Jacobs, Leane van Eeden, Sandri v Niekerk, Izeldi Jacobs, Hanru Krause

Agter:  Wynand Botha, Junior v Niekerk, Theunie vd Merwe, Wessel v Niekerk, Shaun-Michael Zondagh, Rian Steenkamp