Atlete wat vir die Vrystaat Atletiekkampioenskappe gekwalifiseer het:

vlnr voor:  Wynand Botha, Sandri van Niekerk, Hanru Krause en JW Roelofse

vlnr agter:  Marlene Smith, Wessel van Niekerk, Miandi Steenkamp en Theunie van der Merwe