Izelke Craven. Hokkiespeler van Hoërskool Witteberg was ingesluit in die o/16A Noord-Vrystaat hokkiespan. Sy was verkies as onderkaptein van die span. Hier span het aan die provinsiale toernooi in Bloemfontein deelgeneem 9-15 Julie. Die o/16 span eindig eerste in hulle seksie en eindig algeheel tweede op die toernooi.