Die Interskole :  Grey Kollege Bloemfontein, teen Selborne College Oos-Londen vind die naweek, 15 en 16 Mei 2015 in Oos-Londen plaas.  Skakel Grey Kollege Bemarking by 051 444 1513 of 051 444 1724 vir meer inligting.