Inge Delport, graad 9-leerder aan Hoërskool Hennenman het aan die Nasionale ATKV/Jip-gedigtekompetisie deelgeneem. Sy kwyt haar uitstekend van haar taak en haar gedig, Die agterdeur, word uit honderde inskrywings aangewys as die wenner van die junior kategorie.