Op 16 Julie het Hugo Muller aan die “Eliminator Series” bergfiets kompetisie deelgeneem.

Hugo het die o/12 Afdeling gewen.

Stephan Kruger (regs) het derde geëindig

Ons is baie trots op ons Greylinge.