HSH NETBAL KOOK BY WESSEL MAREE AANDREEKS

Die o.14- en o.16-netbalspanne van Hoërskool Hennenman was die wenners (in hulle onderskeie afdelings) van die Wessel Maree Aandreeks.

o.14

Agter v.l.n.r.: Roelé Bester, Adé Bester, Adelaide Majola, Megan Marais, San-Marie Myburgh en Lu-Marié Schlebusch

Voor v.l.n.r.: Chelsea Havenga, Mev. Elsabé Oosthuizen (afrigter) en Mampho Thelingoane