President Steyn kondig met trots aan dat ons vanaf Januarie 2016 ‘n nuwe vak aanbied.  Hier is die eerste Gr 10 klas wat  Landbou Tegnologie neem.  (foto bo)