Die hoogste toekennings vir die Intersenfase vir President Brand Primêre Skool is soos op die foto bo:

VOOR:  Mienke Veter (Beste Presteerderin Graad 5), Stefan Coetzer (Besondere Hardwerkendheid), Elsarie Venter (Beste Presteerder in Graad 4).

MIDDEL:  Sherwin Carelse (Veelsydige Sportseun), Imché Venter (Beste Presteerder in Graad 6), Chanté Liebenberg (Buitengewone Hoflikheid), Sané Groenewald (Vriende vir Afrikaans, Kultuurleierspenning, Sportdogter, Duxleerling en Veelsydigheidsbeker).

AGTER:  Karla Markgraaff (Veelsydige Sportdogter), Jeanre Coetzee (Sportseun), Geovane Vermaak (Buitengewone Hulpvaardigheid).

AFWESIG: Juan van Lill (Buitengewone Deursettingsvermoë)