Die volgende o/14 Hokkiemeisies van Welkom Gimnasium, het gaan deelneem aan die Noord-Vrystaat proewe in Vanderbijlpark.

Foto bo:  v.l.n.r.:   Anathi Lamane, Reitumetse Sebusi, Charné Muller, Venita Hugo, Rethabile Maseloa en Leigh Komail.

Baie geluk aan:
Reitumetse Sebusi, Anathi Lamane & Chané Muller hulle verwerf Noord-Vrystaat kleure in hokkie.

Ons is baie trots op julle almal.