Hoërskool Witteberg & Hoërskool Ermelo het op Saterdag 11 Maart hulle jaarlikse interskole sportdag gehad. Witteberg was vanjaar die gasheer skool. Leander Taljaard, sporthoof van Witteberg sê dit is elke jaar vir hulle `n voorreg om buiteskole van ander streke te verwelkom vir sport inters veral met die oog op die seisoen se voorbereiding. Witteberg is veral trots op sy rugbyspanne wat goeie uitslae opgelewer het.

Die uitslae is soos volg;

Rugby
1ste span XV Witteberg Wen 55 – 10
2de XV Witteberg Wen 62 – 0
16A Gelykop 17 elk
16B Witteberg Wen 45 – 0
15A Witteberg Wen 37 – 0
15B Witteberg Wen 21 – 12
14A Witteberg Wen 24 – 14

Netbal
1Ste span Witteberg verloor 14 – 32
2de Witteberg Wen 28 – 9
3de Witteberg Wen 19- 9
4de Witteberg Wen 12 – 9
16A Witteberg verloor 14 – 23
15A Witteberg Wen 32 – 4
15B Witteberg Wen 24 – 2
14A Witteberg Wen 26 – 16
14B Witteberg Wen 18 – 2

Hokkie
1ste span Witteberg verloor 3 – 5
2de Witteberg verloor 0 – 3
3de Witteberg verloor 0 – 9
16A Witteberg verloor 0 – 4
16B Witteberg Wen 9 – 0
14A Witteberg verloor 1 – 4
1st seuns Witteberg verloor 0 – 4
16A seuns Witteberg verloor 1 – 2