Hoërskool Witteberg  het ‘n droogte van 11 jaar verbreek deur sy aartsvyand, Voortrekker, met 16-14 te verslaan. Hoewel Witteberg se laaste sege oor die Trekkers in 2006 (13-10) was, het die twee spanne in 2007 gelykop gespeel.