Die volgende leerders het uitsonderlik presteer in die Fisiese Wetenskap Olimpiade.

11 Leerders eindig onder die Top 45 waarvan 4 onder die Top 10 is!

Gr11:

Danike de Villiers – Vierde in die Vrystaat

Nica Preorius – Top 45

Teboho Mokale – Top 45

Gr12:

Chris du Plessis – EERSTE IN DIE VRYSTAAT

Johannes van Graan – TWEEDE IN DIE VRYSTAAT

Janneke Venter – Sesde in die Vrystaat

Hannah Ledingham – Top45

Manuel Casal – Top 45

Herco Smit – Top 45

Heinza Mittermaaier – Top 45

Andriaan Stander – Top 45

Al hierdie leerders was uitgenooi om die Skeinat Konvensie te NWU Pukke by te woon.

Foto van voor links: Danike de Villiers, Nica Pretorius, Teboho Mokhale, Janneke Venter

Agter van links: Manuel Casal, Heinz Mittermaaier, Chris du Plessis, Hannah Ledingham, Adriaan Stander, Herco Smit