Hoërskool Witteberg se O/15A rugbymanne het vanjaar se griffons liga op `n groot noot afgesluit.

Die span het Saterdag 12/08 Goudveld laat les op sê. Witteberg tree as wenners uit die stryd en klop Goudveld 14-10.

Hierdie dring deur na die kovsiebeker

Henrico Janse van Rensbrug, Thabo Makhoa, Fritz Crous, Herman Wessels, Harry Wessels, Hannes van Eden, Dalton Lategan, Nardu Swart, Phileo Lodeweyk

2e ry: Anro Smit, Du Toit van Huyssteen, Mabuso , Ryno Oosthuizen, Kamo Mofokeng,

3e ry: Jan van Niekerk, Pascal Ekeji, Christiaan van Deventer, Givestro Argentino, Erik van Aswegen, Chris Briel, Neo Malefane, Petri van der Merwe, Gerik Oosthuizen, mnr Alwyn Shields (Afrigter), mnr Wessel de Bruyn (afrigter), mnr. Chris Fourie (spanbestuurder)