Hoërskool Witteberg se atlete het puik presteer tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiek Kampioenskappe wat op Vrydag en Saterdag 3 & 4 Maart te Bloemfontein plaasgevind het.  Die volgende atlete eindig onder die top 10 in hulle onderskeie items:

1ste plek:

Marisca Stander: 5000m stap dogters 16 (rekord);

Nica Pretorius: 2000m hindernis dogters 17;

Mpho Ntsutle: driesprong seuns 16;

Jakkie Cilliers; 400m hekkies dogters 17;

Vuyani Jacobs: 400m hekkies seuns 17;

Seuns 17 aflos.

2de plek:

Nadja Fourie: 100m en paalspring dogters 19;

Jakkie Cilliers: 100m hekkies dogters 17;

Saroné Grobler: driesprong dogters 16;

Christel Kotze: 90m hekkies dogters 14;

Sue-Marie Claasen: 300m hekkies en 200m dogters 14;

Motseki Mosikidi: 400m hekkies seuns 19;

Dogters 14 aflos;

Seuns 15 aflos;

Seuns 16 aflos.

3de plek:

Alicia Clack: gewigstoot en diskusgooi dogters 17;

Ben Labuschagne: Paalspring seuns 14;

Marlene Bester: paalspring dogters 15;

Nica Pretorius: paalspring dogters 17;

Ryan Clack: 300m hekkies seuns 14;

Dogters 19 Medley aflos;

Seuns 19 Medley aflos.

4de plek:

Herco Coetzee: diskusgooi en gewigstoot seuns 14;

Mpho Ntsutle: 110m hekkies seuns 16;

Motseki Mosikidi: 110m hekkies seuns 19;

Yollie Fourie: hoogspring dogters 15;

Johannes van Graan: hammergooi seuns 17;

Lourens Janse van Rensburg: driesprong seuns 16;

Kara-Lee van der Watt: 1500m hindernis dogters 15;

Paul Stemmett: hammergooi seuns 14;

Jan van Niekerk: hammergooi seuns 15.

5de plek:

Mpho Ntsutle: verspring seuns 16;

Annika Janse van Rensburg: verspring dogters 16;

Erica Bibbey: 90m hekkies dogters 14;

Janco Opperman: hammergooi seuns 17;

Daniell Truter: driesprong seuns 17;

Aroné van Tonder: 400m hekkies dogters 16;

Chris Briel: hammergooi seuns 15;

Dogters 16 aflos;

Dogters 19 aflos.

6de plek:

Christel Kotze: hoogspring dogters 14;

Elzarie Botes: gewigstoot dogters 15;

Pascal Ekeji: 100m hekkies seuns 15;

Ehrardt Senekal; spiesgooi seuns 17;

Werner van den Berg: driesprong seuns 17.

7de plek:

Petri van der Merwe: paalspring seuns 15;

Annika Janse van Rensburg: 100m hekkies dogters 16;

Marinus Minnaar: 200m seuns 16;

Nadja Fourie: 200m dogters 19;

Ryan Clack: spiesgooi seuns 14;

Elzarie Botes: spiesgooi dogters 15;

Dogters 15 aflos;

Dogters 17 aflos;

Seuns 19 aflos.

8ste plek:

Larisca Grobbelaar: hoogspring dogters 17;

Sue-Marie Claasen: verspring dogters 14;

Marinus MInnaar: 100m seuns 16;

Abigail Salzwedel: 3000m hindernis dogters 19;

Pascal Ekeji: 200m seuns 15;

Seuns 14 aflos.

9de plek:

Muller Kotze: gewigstoot en diskusgooi seuns 17;

Givestro Argentino: diskusgooi seuns 15;

Verney Eyberg: gewigstoot dogters 19.

10de plek:

Alicia Clack: spiesgooi dogters 17;

Rebolohele Lesoro: hammergooi dogters 16;

McCayla Freeman: 5000m stap dogters 15;

Erik van Aswegen; 300m hekkies seuns 15.