Op die jaarlikse manne-aand van Hoërskool Witteberg wat gehou is op 04 Feb 2017 het Pa’s aan die lippe van die bekende landboukundige Dr. Herman van Schalkwyk gehang.

Manne wat hierdie aand saam geniet het is:

Links na regs: Willie Uys; Hennie van Huyssteen, dr Herman van Schalkwyk, Deon (Suid-Wes Landbou), Fanie Strydom, Elna Venter (Netbalhoof), Coenie Venter (Skoolhoof), James Barrie en Kobus Brandt