`n Groot totaal van agt hokkiemeisies van Hoërskool Witteberg was ingesluit in die Noord-Vrystaat O18 A hokkiespan. Hierdie span toer  vanaf 9-15 Julie na Potchefstroom vir die Nasionale Toernooi.

Van links: Nanna van Zyl, Nadja Fourie, Catelen Briedenhann, Nichè Odendaal (Kaptein), Lenè Marais, Sunè Smit en Lissa Ackeer.

Afwesig op foto; Nepo Serage (Onderkaptein)