Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hulle jaarlikse jeugweek gehad vanaf 1-4 Augustus. Die bekende motiveringspreker mnr. Dawie Spies het die leerders en personeel kom toespreek. Spies het kort kort verwys na “Finish Strong” wat op toepassing is van die jeug en volwassenes van die land. Spies het ook in sy boodskap gepraat van hoe die mens homself positief moet programmeer.

Foto van links; Janneke Venter, Suré Fourie, mnr. Dawie Spies, Niché Odendaal, Jana Stuart.
Agter van links; Manuel Cassal, Hannah Ledingham, Johannes van Graan en Liam Erasmus