Baie sterkte aan die volgende Wilgie Voortrekker PD’s wat die afgelope naweek die Nasionale Penkop/Drawwertjie eksamen afgelê het.  Ons hou styf duimvas vir goeie uitslae!

Foto:

Agter vlnr:                           Cilliers Müller, Christoff Jacobs en Juanette Pretorius.

Voor vlnr:                            Dean Tolmay en Hanro Tredoux.

Baie geluk aan Wimé Rautenbach, wat as lid van die Voortrekkers Jeugraad die afgelope naweek se Jeugberaad aangebied het.  Die Wilgies wat hierdie suksesvolle naweek bygewoon het, is:

Goran Budiscak, Leanke le Roux, Carli Kuit, Kristen van Coller, Deoné Mocke, Martinette Müller en Wimé Rautenbach.  Julle hou ons op die “map”!