HS TENNIS

Die Seuns en Dogters Eerste Tennisspanne wen die Oos-Vrystaat A-liga!!

Hulle wen o.a. skole soos Witteberg en Voortrekker. Baie geluk!!! Ons is baie trots op julle!

(foto vlnr: Jan Hendrik Breytenbach, Marike Muller, HW Müller, Mareli Müller, Kobus Hattingh, Esthie van Heerden, Armand van der Walt en Lené Muller.)