Baie geluk aan Janie van Rooyen, Cilliers Müller en Estiaan Roodt wat gekies is om OP 11 en 12 Oktober te gaan deelneem aan die Nasionale Finaal van die “OppieTong Af”-Redenaars. Die Wilgies is baie trots op julle!!

Vlnr:   Cilliers Müller, Estiaan Roodt en Janie van Rooyen.