Die Graad 11-klas van 2017 het dié mooi tuinbankies vir die skool gekoop het met fondse wat deur die jaar ingesamel is.

Dit is werklik ‘n wonderlike geskenk!  Baie dankie aan me. Nadine van der Merwe en die Graad 11’s van 2017!

Die Wilgies gaan dit pouses baie geniet!!!