HOËRSKOOL TENNIS:

Die Eerste Dogterspan:

~Wen vanjaar die Oos-Vrystaat A-liga vir sekondêre skole!

~Wen Voortrekker, Bethlehem, se eerstespan met 17 spelle!

~Wen Witteberg, Bethlehem, se eerstespan met 21 spelle.

Die Eerste Seunspan:

~Wen Voortrekker, Bethlehem, se eerstespan met 1 spel.

Foto:

vlnr:  Jan Hendrik Breytenbach, Marike Muller, HW Müller, Mareli Müller,Kobus Hattingh, Esthie van Heerden, Armand van der Walt en Lené Muller)