Baie geluk aan die volgende dogters wat gekies is vir die Oos-Vrystaat Netbalspan wat op 27 Mei aan die Vrystaatproewe in Welkom gaan deelneem:

Vlnr:
Christine Malan (o/13);  Jonél Janse van Rensburg (o/13);  Lené Richter (o/13);  Anke Bruwer (o/13);  Lirene Bester (o/12)  en   Chené Joubert (o/13).