HOËRSKOOL WILGERIVIER, FRANKFORT

(Afrikaansmedium)                                                                        

Beskik oor die volgende vakatures:

  • Een beheerliggaanpos
  • Sportbestuurder, Bemarking en Onderhoud Sportgronde 

Aanvangsdatum: 1 Oktober 2017

Voornemende kandidate kan volledige CV stuur na e-pos: wilgeskool@lantic.net of faks na: 0866 595 407.

Skakel die skoolhoof: Mnr H Pelser (058) 813 1010

Of die voorsitter beheerliggaam: Mnr Klasie van Rensburg

vir enige navrae.

Sluitingsdatum: 25 Augustus om 12:00