Baie geluk aan die volgende leerlinge wat ingesluit is in die Clover Atletiekspan:

Daniël Jooste (kaptein), Reinie Vlok (onderkaptein), Jan Hendrik Breytenbach,Kobus Hattingh, Zachie Janse van Rensburg, Juan Jordaan, Hendri Lange, Christiaan Muller, Gert Muller en  RJ Muller.

Lezaan Loggenberg (kapteine),  Esthie van Heerden (onderkapteine), Rihana Cilliers,

Elsjé Giliomee, Louna Jacobs, Anita-Marie Janse van Rensburg, Diana Mouton, Mareli Müller,  Marike Muller en Mienke Wilkinson.

Baie dankie aan mnr. & mev. Gertjie Muller wat die Cloverspan van 2017 se trotse borg is. 

Die jaarlikse Clover Atletiekbyeenkoms, wat deur Hoërskool Wilgerivier aangebied word op Bethlehem, vind vanjaar op Dinsdag, 21 Februarie,plaas.