Tydens die AG Visser Uitnodiging Atletiekbyeenkoms in Heidelberg verbeter

KanAtl LS AG Visser Kanii Moshe die rekord in 80m Hekkies vir seuns o/13 verbeter.

Tydens dié byeenkoms ontvang die Wilgies 17 goue medaljes, 9 silwer medaljes

en brons medaljes.

Voor vlnr:  Su-Marié Erasmus, Elsabé Claasen en Liréne Bester.

Agter vlnr: Tlhompo Motsapi, Mieke Roberts, Anke Bruwer, Kani Moshe, Harry Kymdell en Wilhelm de Jager