Die laerafdeling by Hoërskool Vrede se Victor en Victrix Ludorum vir 2017 is Nichaelin Patric (Victor) en Ninke Greyling en Annika Coetzee deel die (Victrix Ludorum)