SATCH  (South African Talent Championship) NO 1 Nasionaal: Instruments:
TKS PANFLUIT-ENSAMBLE olv Me Jenny Reed.
Annabelle Brussow,
Jayden Steyn,
Cullen Steyn,
Tsholo Montsitsi en
Megan Lourenco is deel van die TKS panfluit- emsamble wat as no.1 nasionaal aangewys is.
Elkeen kry 4 goue medaljes en ‘n glasmedalje vir die top 10.
Dankie juf Jenny vir die passie wat jy vir musiek het.

Nicole Brown is gekies om  in die SATCH  National showcase in Pretoria op te tree.

SATCH Nationals finals results:

Emma Kleynhans 2 Goud 1 Silwer. Nicole Brown 2 Goud 1 Silwer.

Jene Van Heerden 1 Silwer.

Trekkertrots.

Voor:  Tsholo Montsitsi

Agter v/l:  Megan Lourenco, Jayden Steyn, Annabelle Brussow, Cullen Steyn, Nicole Brown, Jene van Heerden en Emma Kleynhans