Albert Dreyer van Hoërskool Sentraal neem van 2 – 5 Desember 2016 aan die IYMC – MATHEMATIC in Lucknow, Indië deel. Tydens die geleentheid behaal hy die volgende pretsasies.

Bronsmedalje – individuele kompetisie

Bronsmedalje – spankompetisie