Die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap (Interhoër) het die afgelope naweek te Sasolburg plaasgevind.

228 skole het aan die byeenkoms deelgeneem. Sentraal het die 2e meeste goue medaljes verower, naas Voortrekker Hoërskool te Bethlehem.

18 Tralies (meeste in Motheo-streek) is ingesluit in die Vrystaatspan wat van 17-19 Maart 2016 aan die SA Skole-Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein gaan deelneem.

Baie dankie aan al die afrigters en ons ouers wat ons atlete deur die seisoen afgerig, aangemoedig en ondersteun het!

Naam en van Ouderdom Item 1 Item 2
Christiaan Duvenage S/15 Paalspring Spiesgooi
Du Preez Grové S/15 Paalspring
Zane de la Rey S/17 Paalspring
Henro Potgieter S/17 Paalsrping
Jaden Seekoei S/17 Verspring
Heike de Nysschen D/15 Spiesgooi
Minelise Reynders D/15 Spiesgooi
Mischa van den Berg D/15 Spiesgooi
Keleshia du Plessis D/17 100m Hekkies
Lu-Zahn Janse van Rensburg D/17 100m Hekkies
Welana van der Merwe D/17 Paalspring
Corlé van der Walt D/17 Paalspring
Joané van Rheede van Oudtshoorn D/17 200m
Loraine Botha D/17 Spiesgooi
Esli Lamley D/19 Paalspring
Marja-Lise Nel D/19 100m 200m
Maryna van Wyk D/19 100m Hekkies
Leandri van Rensburg D/19 100m Hekkies