Cara Leask en Bejamin Olivier is ingeskrewe studente van die Winter Sports Academy, Tuffindell Ski-oord, Rhodes. Die twee leerders van Hoërskool Sentraal  was vanaf 23 Julie – 11 Augustus permanent daar en het die volgende prestasie behaal tydens die SA – Kampioenskappe.

Foto: v.l.n.r : Benjamin Olivier ( SA – Junior Kampioen) , Cara Leask ( 3 de tydens SA – Kampioenskappe)