Baie geluk aan Moné de Jager van Hoërskool Sentraal wat tydens die  Junior Nasionals ‘n brons medalje in die dames Epee onder 17 gewen het.

Foto: v.l.n.r  Moné de Jager verskyn heel regs op die foto, ander name is onbekend