Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal ontvang trofees vir hulle prestasies in Atletiek tydens ons jaarlikse Kleurebyeenkoms op 18 Januarie.

Voor lnr Heike De Nysschen gr 9 (Beste meisie veld atleet en beste meisie kleuresport atleet), Charna Janse van Vuuren gr 11 (Beste meisie hekkies atleet), Keleshia Du Plessis gr 12 (Beste meisie baan atleet), Guina Rodrigues gr 11 (Beste meisie langafstand atleet)

Agter lnr Christiaan Duvenhage gr 10 (Beste seun hekkies atleet en beste seun kleuresport atleet), Wiann Coetzee gr 10 (Beste seun langafstand atleet), Diaan Marais gr 9 (Beste seun veld atleet), Tony Augus gr 10 (Beste seun baan atleet)