Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se 1e Netbalspan het op 2 en 3 Oktober deelgeneem aan die Fast 5 SA Chanllenge. Hulle verloor teen Ben Vorster in die finaal en eindig 2e in Suid-Afrika. Baie geluk met die mooi prestasie.

V.l.n.r  Zelda Jordaan, Celine Els, Coreen Hechter, Roné Hertzog, Minelise Reynders, Xandri Fourie, Nicola Hefer, Lu-Zahn jv Rensburg, Melissa Boshoff