Sentraal se 0/19 A Netbalspan toer van 18 – 24 Maart na die jaarlikse Waterkloof toernooi, waar die dogters hulself weer as een van die beste Netbalspanne in die land bewys.

Hier is ‘n opsomming van al die Tellings

Saterdag 19Maart
Verloor@ Menlopark 20-35
Verloor @ Outeniqua 24-34
Wen @ Stellenberg 24-23

Maandag 21Maart
Wen @ Paarl Gim 33-28
Wen @ HTS Middelburg 30-18
Wen @ Bloemhof 29-18
Wen @ La Rochelle 33-25

Dinsdag 22Maart
Wen @ Potch Gim 34-18
Wen @ Waterkloof 31-18
Verloor @ Rustenburg 21-30

Woensdag 23Maart
Wen @ Potch Volkies 35-27
Wen @ Paarl Girls 26-20