Hoërskool Sentraal se leerders neem deel aan die Nasionale Bisley Luggeweer Sporterklas Suid-Afrikaanse Kampioenskappe 

Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het aan die Nasionale Bisley Luggeweer Sporterklas Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem in Newcastle

v.l.n.r Nicolaas jv Rensburg (deel van 0/16 A –Span), Tiaan de Wet ( Deel van 0/21 A-span wat goud behaal), Ruben Duvenhage (Deel van 0/14 A –span wat 1e plek behaal), Pieter Luttig ( deel van 0/21 –span wat 1e plek in behaal), Charné du Plooy (Spankaptein van Vrystaatspan), Adriaan Badenhorst (deel van 0/16 A-span), Bianca Smit ( deel van 0/14 B-span wat ‘n 2e plek behaal)