Hoërskool Sentraal wil graag die geleentheid gebruik om die Netbal se hoofborg NTT Nissan Bloemfontein te bedank. Julle ondersteuning word opreg waardeer.

Voor: Lize Loretz, Oageng Khasake, Melissa Boshoff, Arné Fourie, Doretha Hattingh

Agter: Alla Engelbrecht( NTT Nissan) Jana Nel, Elrike Oberholzer, Lené Badenhorst, Zelda Jordaan, Roné Hertzog, Zetské Posthumus, Lu-Zahn Jansen van Rensburg